Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Dept Statitiek Seminaar: Stephan Britz (Statistiese Wetenskap, UCT) Is gcForestCS 'n alternatief vir Diep Leer in beeldklassifikasie?
Begin: 25/08/2023, 13:00
Einde: 25/08/2023, 14:00
Kontak:Elizna Huysamen - 021 808 3244
Plek: Van der Sterr building, 2nd Floor, Room 2048

gcForestCS is 'n nuwe statistiese leermetode vir beeldklassifikasie wat minder komplekse hiperparameter verstellings as diep leer vereis. Deur gcForestCS te kombineer met neurale netwerke (CNN's), word CNN-gcForestCS ondersoek as 'n alternatief vir diep leer in beeldklassifikasie.