Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Siyakhula Staff Workshop
Begin: 26/09/2023, 10:30
Einde: 26/09/2023, 12:30
Kontak:Grizelda Adams -
Plek: Disability Unit: Simon Nkoli House, 39 Victoria Street, Stellenbosch

Arbeidsterapeut Dorita Verloren van Themaat sluit by ons aan om insigte uit te ruil oor praktiese maniere om ons welstand by die werk ten beste te bevorder. Ons verwelkom ook vir Paws4Life, ’n Suid-Afrikaanse hondeopleidingsakademie, om te vertel van die waarde wat dienshonde inhou om welstand te bevorder.


Afrikaans Staff wellbeing and disability.jpg