Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan Stellenbosch Universiteit aanvaar aansoeke vir die 2024 PGDip program. Die Nagraadse Diploma in Omgewingsbestuur (honneursvlak NQF 8) het ten doel om studente n holistiese begrip te gee van omgewingsbestuur. Gegradueerdes van hierdie program kan loopbane in omgewingskonsultasie, volhoubaarsheidsbestuur, regulatoriese agentskappe en nie-winsgewinde organisasies volg. Sluitingsdatums is 31 Oktober 2023. Kontak program administrateur Jennifer Saunders by jjs3@sun.ac.za
Sien prospektus
https://www.sun.ac.za/english/pgstudies/Pages/EMS/Environmental-Management.aspx