Die Fakulteit Natuurwetenskappe bied 'n loopbaanskou in die Neelsie Cinema aan van 31 Julie tot 2 Augustus. Natuurwetenskappe-studente word uitgenooi om meer uit te vind oor loopbaan-moontlikhede in die Natuurwetenskappe vanaf verteenwoordigers van maatskappye soos Heineken Beverages, SAPD Forensiese Wetenskapslaboratorium, UVU Bio NPC, Carl Zeiss, Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut, Spatial Edge, InstaDeep, SASOL, GEOSS, Reutech Radar Sisteme en Scistaff (slegs op Maandag vanaf 14:00-15:00).
Die formaat van die loopbaanskou is paneelbesprekings vanaf 12:00-14:00, waarna studente direk met die maatskappy-verteenwoordigers kan skakel by hul uitstallings vanaf 14:00-15:00. Gaan assebelief elke dag se program na om seker te maak jy kom luister na die maatskappye van jou keuse.
Klik hier om te registreer: https://forms.office.com/r/jV3TbavTG3
Maandag 31 Julie
12:00-12:05 Verwelkoming
12:05-12:15 Heineken Beverages (mikrobiologie, biochemie, chemie)
12:20-12:30 SAPD Forensiese Wetenskapslaboratorium (mikrobiologie, genetika, fisika, plantkunde, dierkunde, rekenaarwetenskap, wiskunde)
12:35-12:45 UVU Bio NPC (platform vir biotech entrepreneurs)
12:50-13:00 Carl Zeiss (fisiologie, fisika, mikrobiologie)
13:05-13:15 Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut (plantkunde, dierkunde, bewaring, ekologie)
13:20-13:30 Spatial Edge (toegepaste wiskunde, rekenaarwetenskap)
13:35-13:45 InstaDeep (toegepaste wiskunde, rekenaarwetenskap, wiskunde)
13:50-14:00 Vraag-en-antwoord sessie
14:00-15:00 Stalletjies
Dinsdag 1 Augustus
12:00-12:05 Verwelkoming
12:05-12:15 Spatial Edge (toegepaste wiskunde, rekenaarwetenskap)
12:20-12:30 SASOL Navorsing & Tegnologie (chemie, biochemie, mikrobiologie)
12:35-12:45 GEOSS (geologie, geografie, GIS)
12:50-13:00 Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut (plantkunde, dierkunde, bewaring, ekologie)
13:05-13:15 Carl Zeiss (fisiologie, fisika, mikrobiologie)
13:20-13:30 UVU Bio NPC (platform vir biotech entrepreneurs)
13:35-13:45 SAPD Forensiese Wetenskapslaboratorium (mikrobiologie, genetika, fisika, plantkunde, dierkunde, rekenaarwetenskap, wiskunde)
13:50-14:00 Vraag-en-antwoord sessie
14:00-15:00 Stalletjies
Woensdag 2 Augustus
12:00-12:05 Verwelkoming
12:05-12:15 Reutech Radar Sisteme (toegepaste wiskunde, rekenaarwetenskap)
12:20-12:30 Spatial Edge (toegepaste wiskunde, rekenaarwetenskap)
12:35-12:45 Carl Zeiss (fisiologie, fisika, mikrobiologie)
12:50-13:00 UVU Bio NPC (platform vir biotech entrepreneurs)
13:05-13:15 Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut (plantkunde, dierkunde, bewaring, ekologie)
13:20-13:30 SASOL Navorsing & Tegnologie (chemie, biochemie, mikrobiologie)
13:35-13:45 Heineken Beverages (mikrobiologie, biochemie, chemie)
13:50-14:00 Vraag-en-antwoord sessie
14:00-15:00 Stalletjies