In hierdie kort inligtingsessie, sal deelnemers vertroud raak met die Navorsingskomitee van die Universiteit Stellenbosch, die subkomitees en die befondsingsgeleenthede wat hierdie komitees bied. ʼn Oorsig van ander US befondsing vir navorsingsaktiwiteite sal ook aangebied word.
Aanbieders:
Me Maléne Fouché, Director: Direkteur: ANO Navorsingstoekenningskantoor
Me Shannon Faro, Koördineerder: Navorsingstoekennings
Me Dominique Meyer, Administratiewe Beampte: Navorsingstoekennings
Dr Tania Brodovcky, Hoof: Navorsingskapasiteitsbou en Befondsing, Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe
Tyd: 14 Maart 2023
Aanlyn: MS Teams
Registreer hier