Sluit aan by ons Biblioteekoriëntering vir nagraadse studente en akademiese personeel wat op 21 Februarie 2023 van 09h00 tot 12h00 plaasvind. Jy sal meer leer oor watter basiese dienste en fasiliteite aangebied word, sowel as die meer gevorderde navorsingsondersteuning wat ons bied.
Volg hierdie skakel om te registreer: https://sun.ac.za.libcal.com/event/10110129
