Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
#SmartResearcher en #SmartStudent webinare vir die Eerste Semester
Begin: 01/02/2023, 09:00
Einde: 28/02/2023, 09:00
Kontak:Kirchner van Deventer/Jeremiah Pietersen - 0218082623
Plek: Webinars

​Die Biblioteek se #Smart opleiding vind hierdie semester weer aanlyn plaas vir beide #SmartStudent en #SmartResearcher sessies. In die PDF onder, klik op die datum langsaan die opleiding(s) waarin jy belangstel om meer uit te vind en om jou plek te bespreek. 

​Neem asseblief kennis dat jy 'n epos met 'n skakel na die opleiding sal ontvang nadat jy geregistreer het.

Smart Training Schedule.pdf