Voorleggings aan die meeste nasionale navorsingsbefondsingsliggame word deur die Afdeling Navorsingsontwikkeling (DRD) geadministreer. Dit sluit alle aansoeke by die Nasionale Navorsingstigting, die Mediese Navorsingsraad en KANSA in.
In hierdie inligtingsessie sal 'n kort oorsig van die belangrikste Suid-Afrikaanse navorsingsbefondsingsliggame en hul verskillende toekenningsprogramme verskaf word.
Aanbieders:
Me Maléne Fouché, Director: Research Grants Office
Me Shannon Faro, Coordinator: Research Grants
Me Dominique Meyer, Administrative Officer: Research Grants
Datum: 8 Februarie 2023 | Tyd: 12:00 - 13:00 | Platform: MS Teams | Registreer Hier