Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie boekbekendstelling
Begin: 07/11/2022, 17:30
Einde: 07/11/2022, 19:30
Kontak:Jayson Gribble -
Plek: Attie van Wijk Auditorium, Faculty of Theology, 171 Dorp Street, Stellenbosch

Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie nooi u graag uit na die bekendstelling van die boek AMNESTY CHRONICLES: The inner history of the amnesty negotiations during the South African transition, and the origins of the TRC’s amnesty process deur André du Toit. 

Maandag 7 November om 17:30 vir 18:00 in die Attie van Wijk-ouditorium, Fakulteit Teologie, Dorpstraat 171, Stellenbosch. Parkering: Ingang Noordwal Wes 

Paneelbespreking:

• Prof Thuli Madonsela, Leerstoel vir Sosiale Geregtigheid, Stellenbosch Universiteit.

• Prof Antjie Krog, digter, joernalis en skrywer van Country of my Skull (2000).

• Dr Hugo van der Merwe, voormalige Senior Navorsingspesialis,  Sentrum vir die Studie van Geweld en Versoening. 

Verversings sal bedien word.

RSVP: Jayson Gribble at gribble@sun.ac.za​