Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Vyftig jaar Afrikaans en Nederlands: Prof Rufus Gouws
Begin: 10/11/2022, 13:00
Einde: 10/11/2022, 14:00
Kontak:Lenelle Foster -
Plek: Lettere | Arts 648

​Prof Rufus Gouws is al vyftig jaar by die Departement Afrikaans en Nederlands betrokke. Hy praat met Lenelle Foster oor van die veranderinge wat hy sedert sy studentedae meegemaak het. Nie alleen in die Departement nie, maar aan die Universiteit en in die akademie as geheel.