Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Loopbane van die toekoms
Begin: 02/11/2022, 18:00
Einde: 02/11/2022, 18:30
Kontak:Student Recruitment | Studentewerwing - 0218084709
Plek: https://bit.ly/3xYrEEA

​Baie van die beroepe wat huidige studente in 2030 sal beoefen, bestaan nog nie. Die vraag is: Wat sal daardie beroepe wees? En sal ander loopbane die knie voor tegnologie moet buig?

Aanbieder:           Angelique Dreyer
Kenner:                Dr Daniel le Roux (senior dosent in Inligtingwetenskap)​

Sluit aan: https://bit.ly/3xYrEEA