Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Professorale Intreerede: Prof Dana Niehaus
Begin: 20/09/2022, 17:30
Einde: 20/09/2022, 19:00
Kontak:Meggan Ceylon -
Plek: Clinical Building, Tygerberg Campus and Online

​​Die Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, prof Elmi Muller, nooi u graag na die intreerede van prof Dana Niehaus.

Datum: Dinsdag 20 September 2022 om 17:30

Plek: JN de Villiers Raadsaal, Dekaansgang, Kliniese Gebou, Tygerbergkampus


Dit is 'n hibriede gebeurtenis.

Vir in-persoon of virtuele bywoning, RSVP hier teen 14 September 2022.