Oogmerk: Om dialoog en samewerkende optrede aan te moedig ter verbetering van sosiale impak
Doel: Om kritiese diskoers met alle belanghebbendes te fasiliteer vir –
- beraadslaging oor die belang van die hervoorstelling van sosiale impak;
- die deel van beste praktyke wat sosiale impak ondersteun; en
- die toepassing van 'n metodologiese benadering vir die vaslegging van sosiale impak‑praktyke.
Uitkomste: Om saam 'n weg na transformatiewe sosiale impak te vind
Datum: Donderdag, 1 September 2022
Tyd: 09:00 - 13:00
Registreer: Klik hier