Kontak:Prof Rufus Gouws
-
Plek: Jannasch Hall, Konservatorium Building | Jannaschsaal, Konservatorium
By die eerste Fritz Ponelis-gedenkgeleentheid sedert 2018, sal Donovan Lawrence (UWK), Gerda Odendaal (WAT) en Marius Swart (US), taalvariasie, Afrikaans, en die bydraes van die taalkundige prof Fritz Ponelis (1942–2009) bespreek.
Die paneelbespreking sal in Afrikaans wees.
RSVP teen 21 Julie by rhg@sun.ac.za.