Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Intreeredes
Begin: 29/09/2022, 17:30
Einde: 01/11/2022, 17:30
Kontak:Amira Brown - -
Plek: Stellenbosch & Bellville Park/Belvillepark

Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe sal die volgende intreeredes aanbied:

  • 29 September 2022 om 17:30: Prof Willem Boshoff, Departement Ekonomie
    Die titel van die intreerede is: Not at the races: competition and competition policy in South Africa
    Plek: Van der Sterrgebou, Stellenbosch-kampus
    Besprekings het reeds gesluit. Indien u dit steeds aanlyn wil bywoon, stuur asb. 'n e-pos aan browna@sun.ac.za.

  • 6 Oktober 2022 om 17:30: Prof Anita Bosch, Stellenbosch Bestuurskool.
    Dit titel van die intreerede is: Balancing just outcomes: Viewing work through the lens of women.
    Plek: Bellvillepark-kampus
    Kliek hierom teen 28 September te bespreek.

  • 1 November 2022 om 17:30:  Prof Mark Smith, Stellenbosch Bestuurskool.
    Die titel van die intreerede is: The times they are a-changin.
    Plek: Bellvillepark-kampus
    Kliek hier​ om teen 25 Oktober te bespreek.