In hierdie kort inligtingsessie, sal deelnemers vertroud raak met die Navorsingskomitee van die Universiteit Stellenbosch, die subkomitees en die befondsingsgeleenthede wat hierdie komitees bied. ʼn Oorsig van ander US-befondsing vir navorsingsaktiwiteite sal ook aangebied word.
Datum: 24 Mei 2022
Tyd: 12:00 – 13:00
Registreer hier: https://forms.office.com/r/tSAd5Rm26N
'n MS Teams-skakel sal aan alle deelnemers gestuur word.
Me Maléne Fouché, Direkteur: Navorsingstoekennings Kantoor en dr Tania Brodovcky, Hoof: Navorsingskapasiteitsbou en Befondsing, Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe