Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Kortkursus: Inleiding tot globale gesondheid
Begin: 23/07/2021, 00:00
Einde: 23/07/2021, 00:00
Kontak:Chanelle Windvogel -
Plek: Online

​Die Departement Globale Gesondheid wag aansoeke in vir die kortkursus 'Inleiding to globale gesondheid', wat vanaf Augustus tot Oktober 2021 aanlyn aangebied word.

Hierdie kortkursus is daarop gemik om akademiese personeel, studente, navorsers, beoordelaars en redakteurs 'n begrip te gee van globale gesondheid binne die Afrika-konteks en elders. Aansoeke sluit op 24 Julie 2021.

Meer inligting hier beskikbaar.

Luister na die ervarings van vorige deelnemers: