Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Boekbekendstelling: 'Critical Reflections on Physical Culture at the Edges of Empire'
Begin: 21/05/2021, 17:00
Einde: 21/05/2021, 18:30
Kontak:Wikus van Zyl - 021 201 0071
Plek: Stellenbosch

​In geskiedenis het studies van fisiese kultuur tipies op die hoofstreke in Europa en Amerika gefokus. Hierdie publikasie, geskryf deur kenners, bring aandag aan fisiese kultuur aan die rande van koloniale en keiserryke in ruimtelike en filosofiese raamwerke.

Sluit aan by die boek se redakteur, Dr Francois Cleophas, sprekers Dr Hendrik Snyders, Prof Douglas Booth, Prof Wray Vamplew, en ander bydraers vir hierdie spesiale funksie.