Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
#SmartResearcher Biblioteekwebinare in Mei en Junie
Begin: 04/05/2021, 11:00
Einde: 10/06/2021, 11:00
Kontak:Marié Roux - 0218089917
Plek: Online webinar


Die #SmartResearcher Biblioteekwerkswinkels word steeds in webinaarformaat aangebied. Die volgende webinare sal in Mei en Junie aangebied word. (Gebruik asb die skakel om meer inligting te sien en om te registreer.  

Bestuur jou unieke navorsersidentiteit met ORCID 

Datum: Dinsdag 11 Mei, 12:00-13:30

Bespreek asseblief hier

Verbeter jou navorsingsimpak

Datum: Dinsdag 18 Mei 2021, 10:00-13:00

Bespreek asseblief hier

Mendeley for reference management

Datum: Donderdag 27 Mei 2021, 14:00-15:30

Bespreek asseblief hier

Making important decisions about publishing your research

Datum: Donderdag 3 Junie 2021, 10:00-13:00

Bespreek asseblief hier

Mendeley for reference management

Date: Donderdag 10 Junie 2021, 11:00-12:30

Bespreek asseblief hier