Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Biblioteeknavorsingsweek 2021
Begin: 17/05/2021, 16:00
Einde: 21/05/2021, 12:00
Kontak:Siviwe Bangani - 021-808 4641
Plek: Online

​Die jaarlikse Biblioteeknavorsingsweek word vanjaar van 17 tot 21 Mei aanlyn aangebied met die tema “Research unmasked: being agile in a time of change”. Prof Jimmy Volmink, Dekaan van die Fakulteit Mediese en Gesondheidswetenskappe sal die gasspreker tydens die openingsgeleentheid wees.