Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
SGBO 'Assessering' Reeks: Assesseringstake en -hulpmiddels
Begin: 09/09/2021, 13:00
Einde: 09/09/2021, 13:00
Kontak:Lorraine Louw -
Plek: Online

​Die Sentrum vir Gesondheidsberoepe Onderwys (SGBO) bied 'n kort reeks aan van vier middagsessies oor assessering.

Die tema van die derde sessie op 9 September is: Assesseringstake en -hulpmiddels.