Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Netwerk-geleentheid in Durban
Begin: 05/06/2019, 18:00
Einde: 05/06/2019, 21:00
Kontak:Marvin Koopman - 021 808 9265
Plek: Walnut Rd, Durban Central

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Alumni-betrekkinge Afdeling nooi jou na 'n netwerk-geleentheid in Durban, saam met ons spesiale gasspreker, prof Johann Burger van die US se Genetika Departement.

Wanneer: Woensdag 5 Junie 2019
Tyd: 18:00
Waar: 12-14 Walnut Rd, Durban Central, Durban. 
Onderwerp: Sal geneties gemanipuleerde kos wêreldhonger oplos of net korporatiewe wins verhoog?

Ons gasspreker:
Prof Johan Burger is die departementele voorsitter en sy huidige navorsing fokus op verskeie aspekte van wingerdvirologie, met die uiteindelike doel om virusbestandheid in wingerdkultivars bekend te stel. Hy dien ook op die bestuurskomitees van 'n aantal plaaslike en internasionale professionele verenigings.

RSVP is noodsaaklik vanweë beperkte kapasiteit, so bespreek asseblief teen Maandag 03 June en dui ook spesiale dieetvereistes aan. Rig asseblief jou RSVP en enige navrae aan Marvin Koopman by marvin@sun.ac.za of 021 808 9265.