AgriScience
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Instituut vir Wynbiotegnologie (IWBT)

​​Die Instituut vir Wynbiotegnologie  – deel van die Departement Wingerd- en Wynkunde – is in 1995 aan die Universiteit Stellenbosch gevestig. Die IWBT is 'n internasionaal erkende nagraadse opleidings- en navorsingsinstituut wat visioenêre opleiding en innoverende navorsing bied...

 
Lees meer ›
Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB)

​Die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) spesialiseer in die karakterisering en manipulasie van primêre koolstofmetabolisme in plante. Die uiteindelike doel is om die relevante metaboliese weë te manipuleer ten einde verhoogde opbrengs en/of kwaliteit van nuwe hoë-waarde plantprodukte...

 
Lees meer ›
Standard Bank Sentrum

​​Die Standard Bank Sentrum vir Agribesigheid Leierskap en Ontwikkeling,  befonds deur Standard Bank vir 'n tydperk van drie jaar, het sy bedrywighede in April 2010 begin as 'n inisiatief van die Universiteit se HOOP Projek. Die fokus is op strategiese leierskap en transformasie...​

Lees meer ›