Viticulture & Oenology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Fasiliteite



Die DWW is in die JH Neethlinggebou op die hoofkampus geleë en is toegerus met moderne navorsingslaboratoriums, ‘n volledige toegeruste eksperimentele kelder vir kleinskaalse wynbereiding, asook ‘n tweeverdiepingkweekhuis vir wingerdvermeerdering en -verbouing. Die DWW beskik ook oor ‘n moderne, kommersiëleskaal opleiding- en navorsingskelder by die Welgevallenproefplaas met meer as 10 ha gevestigde wingerde.



​​​