Om 'n toonaangewende sentrum van opleiding en navorsing in wingerd- en
wynkunde te wees. Om 'n nasionaal en internasionaal mededingende departement in
wingerd- en wynkunde te wees wat deur middel van visioenêre opleiding en
innoverende navorsing die Suid-Afrikaanse
wynbedryf te voorsien van goed opgeleide
menslike hulpbronne, voorpunttegnologie, ekspertkundigheid, en omgewingsvriendelike
produkte en praktyke.