Viticulture & Oenology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Visie en Missie



Om 'n toonaangewende sentrum van opleiding en navorsing in wingerd- en wynkunde te wees. Om 'n nasionaal en internasionaal mededingende departement in  wingerd- en wynkunde te wees wat deur middel van visioenêre opleiding en innoverende navorsing die Suid-Afrikaanse wynbedryf te voorsien van goed opgeleide menslike hulpbronne, voorpunttegnologie, ekspertkundigheid, en omgewingsvriendelike produkte en praktyke.