Standard Bank Centre
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Meer oor ons

​​

VISIE

Om landbou-ontwikkeling, groei en transformasie deur kennisontwikkeling en -oordrag te bevorder deur uitreikaktiwiteite wat gerig is op leierskap, voorligting en mentorskap in agribesigheid.

 

MISSIE

Om die kennisvennoot in geslaagde landboutransformasie en grondhervormingsinisiatiewe te wees deur middel van akademiese opleiding en navorsing, leierskaps- en adviesondersteuning, en mentorskapontwikkeling.


PERSONEEL

Direkteur

Prof Johan van Rooyen

foto JVR.JPG

T: 021 808 4757 E: cjvr@sun.ac.za

 

Navorsingsondersteuning

Mnr Simphiwe Tshoni

Mnr Jan Greyling

Mnr Johan Boonzaaier