Plant Pathology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Fusarium Navorsing

Die program fokus op die karakterisering en bestuur van Fusarium spp. wat met Fusarium verwelk en mikotoksienproduksie in stapelvoedselgewasse geassosieer word - spesifiek die identifisering en karakterisering van Fusarium.

 
Lees meer...
Vrug- & Naoes-patologie

Die hoofdoel van die program is om siekte- en vervalbeheer in sagtevrugte produkte te verbeter, deur die ontwerp van gepaste geïntegreerde siektebestuurstrategieë, wat minder op fungisiedes staatmaak.

 
Lees meer...
Wingerdpatologie

Die program fokus op die etiologie en epidemiologie van stamsiektes van wingerd, kern- en steenvrugbome, en die gebruik van Trichoderma spesies in die beheer van wingerdstamsiekes. Fitosanitêre ondersteuning word aan SPT verskaf.

 
Lees meer...

Sitruspatologie

​Verskeie konvensionele en nuwe toedieningstegnologieë word in sitrusboorde en pakhuise geëvalueer en geoptimiseer.

Die epidemiologie van Sitrus Swartvlek word bestudeer ten einde sy gedrag onder diverse klimaatstoestande te verstaan en voorspel.

 
Lees meer...
Oomiseet  & Grondgedraagde Patogene

Grondgedraagde vrugteboomsiektes wat ondersoek word, is Appel Herplant Siekte, Wortelvrot van Avokado en Sitrus-agteruitgang. Uie-patologie fokus op Fusarium basisvrot en na-oespatogene.

 
Lees meer...