AC4TR4
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Geskiedenis van Piesang Fusariumverwelk

Piesang fusariumverwelk is vir die eerste keer in Australië deur Bancroft in 1874 ontdek.

 
Lees meer...
Simptomatologie & Identifikasie

Fusariumverwelk eksterne en interne simptome; ander piesangverwelksiektes; abiotiese strestoestande

Morfologiese identifikasie; VCGs; molekulêre identifikasie; waarneem van Foc.


 
Lees meer...
Die Piesang Fusariumverwelkswam

Die veroorsakende agent van Fusariumverwelk van piesangs is Fusarium oxysporum f. sp. cubense (Foc), 'n grond-inwonende, filamentagtige swam wat tot die seksie Elegans in die genus Fusarium behoort.

 
Lees meer...

Globale Verspreiding van Foc TR4

Foc TR4 is die eerste keer in Maleisië en Indonesië ontdek, toe multi-nasionale piesang uitvoermaatskappye hul produksie na hierdie lande uitgebrei het.

 
Lees meer...
Bestuur van Piesang Fusariumverwelk

Twee hoofstrategieë is beskikbaar om Fusariumverwelk suksesvol te beheer: voorkoming en die gebruik van weerstandbiedende variëteite.

 
Lees meer...
Bedreiging vir Afrika Piesangs

In die eerste helfde van die 20ste eeu, het 'n swamsiekte, Fusariumverwelk, kommersiële uitvoer piesangplantasies van Gros Michel piesangs uitgewis, eers in Sentraal-Amerika maar later ook in westelike Afrika.

 
Lees meer...