Integrated Pest Management Initiative
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Werkswinkels

​​​Komende werkswinkels...


 Entomopatogeniese nematodes - nuwe spesie beskrywing
 

Instrukteur: Prof. Antoinette P. Malan​​
22-26 Januarie 2018​​


​​​​​​​​​​​Vir meer inligting, kontak:
Dr. Corey Bazelet <cbazelet@sun.ac.za> 021-808-9600

Te registreer vir werkswinkels, besoek:



Onlangse werkswinkels...

 Filogenetiese werkswinkel

Instrukteur: Dr. Jane Wright

Toekomstige datums - TBD 2018
​Laas gehou
19-23 Junie 2017 (Inleiding tot filogenetiese studies)
26-30 Junie 2017 (Gevorderde filogenetiese studies)

 Massakweking van insekte 
​Instrukteurs: Prof. Des Conlong & Dr. Elsje Pieterse
Toekomstige datums - TBD 2018
Laas gehou - 23-27 Oktober 2017 

 Collembola taksonomie
     Instrukteur: Dr. Charlene Janion-Scheepers
Toekomstige datums - TBD 2018
Laas gehou - 6-10 November 2017

 Mot Identifikasie werkswinkel - met die fokus op valskodlingmot

​Instrukteurs: Drs. Pia Addison & Corey Bazelet
Toekomstige datums - TBD 2018
Laas gehou - 13-17 November 2017​​

 Stinkbesie monitering in appel boorde

​​Instrukteurs: Dr. Schalk Schoeman
Toekomstige datums - TBD 2018