Integrated Pest Management Initiative
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Insek Identifikasie

​​

Ons verskaf 'n aantal dienste en produkte vir insek identifikasie. 

​​Ons INSEK IDENTIFIKASIE DIENS dien hoofsaaklik die Wes-Kaapse landbou industrie en gebruikers word genooi om insek voorbeelde of beskadigde plantmateriaal in te stuur. Die diens word gelewer in samewerking met die Siektekliniek in die Departement van Plant Pat​ologie​​. Kostes kan hieronder gevind word. 


​Vir vinnige identifikasies in die veld, word gebruikers aangemoedig om vir ons foto's te stuur ​​​​deur ons Whatsapp diens​. Kostes en verdere inligting kan hieronder gevind word. 


Feiteblaaie​​ en sleutels kan ook verskaf word vir die identifikasie van landbou peste en ander insekte. 


       LIST ID service 2017.jpg