Integrated Pest Management Initiative
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Doelstellings en visie

​​​Pseudococcus longispinus.jpgcitrus leafroller1.JPGAntestia.jpg


Ons DOELSTELLING is om navorsing  doen wat fokus op die vohoubare beheer van insek en myt plae op vrugtebome en wingerde in die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika.

Ons VISIE is dat produsente in staat sal wees om vrugte te produseer van 'n hoë gehalte wat insekdoder-vry is.

NAVORSING in Toegepaste Entomologie binne Bewaringsekologie en Entomologie is opgedeel in vier programme: ​​

Vrugtevlieg ekologie  PIC.jpgMot plaag bestuur PIC.jpgBiologiese beheer van insek en myt plaePIC.jpgKwarantyn plae