Die Departement Bos- en Houtkunde, Stellenbosch Universiteitis die enigste hoër onderwys instelling in Suid-Afrika waar 'n Bosbou Universiteitsgraad aangebied word.
Die voorgraadse (baccalaureus) program lei tot die Baccalaureus Scientiae in Bos- en Houtkunde (BScBosb) graad. Daar is twee studierigtings in hierdie program, naamlik:
(klik op studierigting vir meer inligting oor inhoud en kurrikulum)
Bosbou en Natuurlikehulpbronwetenskap en
Hout en Houtprodukkunde.
Aansoekprosedure
Voornemende studente kan die volgende skakel besoek vir aanlyn aansoeke:
Voorgraads: http://www.maties.com/



