Forestry & Wood Science
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Kontak ons

​ 

​             
            

Die Departement is geleë in die Paul Sauer gebou.  Kampusaanwysings wat u na die Departement lei mag "Forestry" aandui, die Engels vir Bosbou  

Padkaart

Aanwysings

 

 

Fisiese Adres

Department van Bos- en Houtkunde

Stellenbosch Universiteit

Paul Sauer Gebou

Bosmanstraat

7599 Stellenbosch

Sui-Afrika

Tel: +27 21 808-3323

Fax: +27 21 808-3603​


 

 

 

Posadres

Department van Bos- en Houtkunde

Fakulteit AgriWetenksapp

Stellenbosch Universiteit

Privaatsak X1

7602 Matieland

Suid-Afrika

 

Navrae

Departmentele Sekretaresse

​Tel: +27 21-808 3323

e-mail 

 

Komende vanaf Kaapstad met die N1

Ry ongeveer 30 km vanaf Kaapstad: Neem die Stellenbosch afrit ‘n paar kilometer na die Engen One Stop vulstasie. U kom Stellenbosch binne met Birdstraat, oor ‘n treinspoorbrug. Oorkruis 3 verkeersligstelle na die brug. Die 4de stel is in Merrimanlaan. Die landmerk aan u regterkant is die Caltex vulstasie. Draai links in Merrimanlaan in. Oorkruis 2 verkeersligstelle, ry onderdeur ‘n wit voetgangerbrug. En stop by die 4-rigting stop by die Bosmanstraat/Merrimanlaan kruising. Draai links. Oorkruis die stopstraat in Banghoekweg. Bosmanstraat neem u reguit na die vooraansig van die Bosbou gebou.

 

Komende vanaf Strand/Somerset-Wes

U kom Stellenbosch binne vanaf die Suidelike kant met die Strand Pad langs. Die eerste verkeersligstel is nog buite die dorp; gohlfbaan is aan u linkerkant. Hou aan op die Strand Pad (R44) en oorkruis vier verdere verkeersligstelle. By die 6de verkeersligstel , draai regs in Merrimanlaan in. Oorkruis drie verkeersligstelle, ry onderdeur ‘n wit voetgangerbrug en stop by die 4-rigting stop by die Bosmanstraat/Merrimanlaan kruising. Draai links. Oorkruis die stopstraat in Banghoekweg. Bosmanstraat neem u reguit na die vooraansig van die Bosbou gebou.

 

Komende vanaf die Lughawe met die N2

Neem die Stellenbosch/Baden Powell afrit. Hou aan verby Spier Landgoed met die R310. U kom Stellenbosch binne  vanuit die Weste. Volg bloot die pad (Adam Tas) oor die treinspoorbrug en verby die stasie. Die pad vloei eindelik in die Strand Pad (R44). U oorkruis een stel verkeersligte en draai regs by die tweede stel (Merrimanlaan). Oorkruis nou 3 verkeersligstelle, ry onderdeur ‘n wit voetgangerbrug en stop by die 4-rigting stop by die Bosmanstraat/Merrimanlaan kruising. Draai links. Oorkruis die stopstraat in Banghoekweg. Bosmanstraat neem u reguit na die vooraansig van die Bosbou gebou.


 

Die Bos en Houtkunde gebou is 50 jaar oud!