Food Science
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Wat is Voedselwetenskap

Voedselwetenskap dek die prosessering van rou landbouprodukte tot voedselprodukte wat vir menslike verbruik geskik is.  Voedselwetenskap is 'n opwindende studieveld wat wetenskappe soos Chemie, Biochemie en Mikrobiologie toepas om maniere te ontdek om die smaak, voedingswaarde en gehalte van voedsel te verbeter en om in die wêreld se toenemende voedselvraag te voorsien. Voedselpreservering en -prosessering, voedselontleding, produkontwikkeling, voedselverpakking en die implementering van voedselgehalte- en -veiligheidstelsels word ook bestudeer.​


banner.jpgTel: +27 (0)21 808 3578                             Fax: +27 (0)21 808 3510                             corner of Hammandshand and Helshoogte Roads, Stellenbosch                                     voedselw@sun.ac.za