Food Science
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Skakels

​​SAA​F​​oST                                    ​                                                                                                    saafostLOGO.png(www.saafost.org.za)

SAAFoST/SAVVoT is die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Voedselwetenskap en Tegnologie wat dien as professionele vereniging vir Voedselwetenskaplikes in SA. Die vereniging voorsien lede van 'n platvorm vir netwerkvorming en deel van kennis en publikasies. SAAFoSt/SAVVoT bevorder opleiding en professionaliteit en ondersteun ook wetgewende strukture in die bedryf.​

 

FACS (Food Advisory Consumer Service)      facs.png

(www.foodfacts.org.za)

Hierdie webblad fokus  daarop om die verbruiker van die korrekte, wetenskaplik nagevorsde inligting van omstrede en emosionele kwessies rond-om Voedsel en Voeding wat gereeld in die media verskyn te voorsien.​

​​