Die Standard Bank Sentrum vir Agribesigheid Leierskap en Ontwikkeling, befonds deur Standard Bank vir 'n tydperk van drie jaar, het sy bedrywighede in April 2010 begin as 'n inisiatief van die Universiteit se HOOP Projek. Die fokus is op strategiese leierskap en transformasie...