Doctoral Office
Welkom by Universiteit Stellenbosch

NIOS  |  Tygerberg Doktorale Kan​toor​​

Eksaminering van Meestersproefskrifte (100% navorsingsgrade)


​​Applications.png








  • ​Aansoeke sluit in September
  • Raadpleeg die US Jaarboek en/of die FGGW Jaarboek
  • Doen aanlyn aansoek by www.maties.com
  • Akademiese omgewings keur self studente
  • Na afloop van keuring word studieleiers via departementele Nagraadse Programkomiteerapporte genomineer
  • Studieleiers is die hoof kontakpunt vir M-studente
Registration.png








  • Slegs studente wat die formele aansoekproses voltooi het, kan geregistreer word
  • Word hanteer via fmhsregistration@sun.ac.za
  • Registrasietydperk: 2 January tot 31 Maart
  • Tweede semester (met toestemming): 1 Junie tot 31 Julie​
  • Direk na registrasie onderteken die student en studieleier/s 'n 'Memorandum of Understanding'
Maters3.png








  • Raadpleeg asb die Riglyne vir Navorsingsmeesters en konsulteer jou studieleier en departementshoof
  • Studente en studieleiers moet positief en nou saamwerk met behulp van die gereelde voorlegging van geskrewe werk
  • Vir verdere inligting oor eksaminering, kontak Me Chanelle Windvogel (tyg-thesis@sun.ac.za
Due.png








  • Stuur teen 6 maande voor eksaminering 'n indien-voorname vorm aan tyg-thesis@sun.ac.za  
  • Die akademiese omgewing nomineer eksaminatore via 'n Nagraadse Programkomitee rapport, teen 6 maande voor eksaminering
  • Dien die proefskrif vroegtydig in, voor die finale afsnydatums:
    • 31 Augustus vir moontlike graduering in Desember
    • 30 November vir moontlike graduering in Maart/April
Exam.png Die hoof, interne studieleier stuur 'n enkele epos aan tyg-thesis@sun.ac.za, met die volgende PDF dokumente aangeheg:
  • Getekende  proefskrif vrystellingsvorm;
  • Goedgekeurde proefskrif; en
  • Turnitin verslag wat 'n ooreenstemmingskoers van 15% of minder aandui (die betrokke rekenaarlêer mag saamgepers word soos nodig).
  • As die akademiese omgewing 'n goedgekeurde merkraamwerk vir die meestersprogram het, heg dit ook aan.
Uitslag.png
  • ​​Finale punt vir 'n navorsingsmeesters word op proefskrif en mondeling gebaseer
  • Studieleierverslae word by tyg-thesis@sun.ac.za ingedien vir goedkeuring ter enige tyd voor, of teen
    • 7 November vir moontlike graduering in Desember
    • 17 Februarie vir moontlike graduering in Maart/April
  • Na afloop van die mondeling, moet studieleiers en studente saamwerk om die proefskrif via die Proefskrifnomineringstelsel (vanaf my.sun.ac.za) na SunScholar op te laai.
  • Nadat die uitslae goedgekeur is, moet die akademiese omgewing die punte oplaai voor die US/FGGW sperdatum, soos aangedui in die Almanak.
results.png


Die Tygerberg Doktorale Kantoor is oor die algemeen nie betrokke by gestruktureerde meestersgrade nie.
Riglyne vir gestruktureerde meesterstudies is beskikbaar op die FGGW SAA webblad oor beleid.