RDSD
Welkom by Universiteit Stellenbosch

NIOS  |  Voorgraadse Navorsing

Navorsingsbronne


Gebruik die hulpmiddels en bronne wat verskaf word om jou te orienteer en te lei deur die navorsingsproses. Hieronder is twee gidse wat jou sal help met die wegspring (kliek op die beelde hieronder). As 'n begin, ons beveel aan dat jy ons Padkaart na Navorsing bladsy besoek (kliek ​​​hier​), wat hulpbronne bied vir elke stadium in die navorsingsproses. 'n Oorsig van die stappe in die navorsingsproses kan gevind word in ons Navorsingsriglyne Infografiese (kliek hier​​​). 


Getting started in clinical research.jpgFMHS undergraduate research toolkit.jpg