Informasie- en Kommunikasietegnologie-steun
Die vernaamste verantwoordelikhede van die Kantoor is:
- Bestuur die diensvlakooreenkoms tussen die Fakulteit en FB.
- Bestuur die rekenaargebruikersarea (RGA).
- Verskaf telefoondienste.
- Dien as setel van die Eenheid vir Besigheidsintelligensie.
Die Afdeling Besigheidsbestuur se personeel wat by hierdie werksaamhede betrokke is:

Bestuurder: IT Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe
David Wiles
+27 21 938 9369
Stuur e-pos

Administratiewe Beampte - Telefoonstelsels
Karin Toua
+27 21 938 9800
Stuur e-pos

Administratiewe Beampte
Alta Greeff
+27 21 938 9346
Stuur e-pos

Senior Tegniese Assistent
Lauren Jaftha
+27 21 938 9463
Stuur e-pos

Tegniese Assistent
Justin Johnson
+27 21 938 9463
Stuur e-pos