Centre for Student Administration
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Sentrum vir​​ Studente-administrasie

Kantoor van die Adjunkregistrateur​

Farah Fredericks​​​

​​​Adjunkregistrateur en Hoof: Sentrum vir Studenteadministrasie​​ (Tygerberg-​kampus)​

Farah Fredericks​

+27 21 938 9379

​​ Stuur e-pos
FGGW-hertoelating​
Algemene navrae
  • Algemene verantwoordelikheid vir die strategiese en bedryfsbestuur van die funksies en personeel in die Sentrum vir Studenteadministrasie (Tygerberg-kampus)
  • Prosessering van dissiplinêre kwessies met betrekking tot studente in oorleg met fakulteitsbestuur, die Studentedissiplinekantoor en die Afdeling vir Studentesake
  • Verskaffing van insette oor relevante akademiese beleide en prosedures, en van advies aan die Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se bestuurspan
  • Verskaffing van administratiewe en sekretariaatdienste aan ’n verskeidenheid komitees, onder andere die Fakulteitsraad
  • Verantwoordelikheid vir die integriteit van akademiese rekords op die Tygerberg-kampus
  • Verskaffing van leiding en advies aan voornemende en huidige studente, personeel en lede van die publiek oor studente- en akademiese administrasie en verwante sake​
​​  

Senior Bestuurder: Akademiese Administrasie (Tygerberg-kampus)​

Gift Nyirenda

+27 21 938 9284

Stuur e-pos
  • Koördinering van die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGBSA)- en die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging (SARV)-registrasie van alle Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe- of FGGW- voorgraadse studente
  • Verskaffing van hulp aan kliniese assistente en voornemende spesialiste met hulle RGBSA-registrasie
  • Verantwoordelikheid vir die redigering van die FGGW-jaarboekdeel (Deel 12)
Wanda de Jager​​​​

​​​Ko​ö​rdineerder: Kantoor van die Adjunkregistrateur (Tygerberg-​kampus)

Wanda de Jager​

+27 21 938 9379

Stuur e-pos​
FGGW-hertoelating​
Algemene navrae
​ ​
  • Bedryfskoördinering van die kantoor van die Adjunkregistrateur (Tygerberg-kampus)
  • Bedryfskoördinering van die Sentrum vir Studenteadministrasie (Tygerberg-kampus)
  • Bestuur van navrae van studente en die breë publiek, onder andere bestuur van die e-pos-rekening vir algemene navrae, naamlik tygstudentadmin@sun.ac.za​
  • Hulp aan studente met onderrigmediumbriewe (beter bekend in Engels as Medium of Instruction letters) vir oorsese werkpermitte
  • Samestelling van die almanak van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Tygerberg-kampus
  • Bestuur van die stoor en gehaltekontrole van verlof-tot-afwesigheid-vorms
  • Verskaffing van steun aan die Adjunkregistrateur en FGGW met hertoelatingsaansoeke
  • ​Medebestuur van die FGGW se toewydingseremonies
​ ​