Centre for Student Administration
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​Sentrum vir​​ Studente-administrasie

​​​​​​Sentrum vir Studente-administrasie fokus op die volgende areas:

 

  • Lewering van 'n omvattende kliëntediens aan voornemende en huidige studente, ondersteunings- en akademiese personeel en publieke belanghebbendes rakende studente- en akademiese administrasie van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe op die Tygerberg-kampus
  • Toepassing van US jaarboekbepalings, beleide en prosedures in verband met akademiese programme van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)
  • Registrasie van studente by die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGBSA)) en die Suid -Afrikaanse Raad op Verpleging (SARV)​
  • Sekretariaat van vaste komitees van die FGGW
  • Beplanning van roosters en eksamen- en toetsreëlings
  • Koshuisplasings op die Tygerberg-kampus
  • Werwing, keuring, toelating en registrasie van studente
  • Reëling van die voorgraadse toewydingseremonies​
  • Voorgraadse beursadministrasie van FGGW studente
  • Administratiewe ondersteuning aan Suid-Afrikaanse mediese studente van die Nelson Mandela-Fidel Castro Mediese Program​​​​​

 

​