RDSD
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Navoringsontwikkeling en -steun
Voorgraadse Navorsing

Studente Akademiese Jaardag


Voorgraadse studente wat navorsing by die Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe doen, is in die verlede die geleentheid gegun om hul navorsing aan te bied by die jaarlikse Studente Akademiese Dag van die Fakulteit. Hierdie Akademiese Dag is in 2016 vir die eerste keer geïntegreer as deel van die Fakulteit se Akademiese Jaardag, waar voorgraadse studente uitgenooi is om hul aanbiedings tesame met personeellede en nagraadse studente aan te bied. Kliek hieronder om toegang te kry tot die abstrakte van voorgraadse studente aanbiedings van die vorige Studente Akademiese Dae en van Akademiese Jaardag vanaf 2016.

​​2019
​​2018
​2017
AAD cover website.jpg

Student AAD cover 2018.jpg
AAD 201 thumbnail7.jpg​​
2016
2015
2014

​​

2013
2012
​​20​11