RDSD
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​Navoringsontwikkeling en -steun

Voorgraadse Navorsing

Studente se Evarings


Ons wou studente se navorsingservarings met jou deel, so ons het besluit om dit voor te stel in die vorm van amateur video opnames. Kliek op die vrae hieronder om die videos van studente van verskillende graadprogramme by die Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe te sien, waar hulle hul navorsingservaringe gedurende die navorsingsprojekte bespreek. (Ons amateur filmspan vra om verskoning vir die springerige gedeeltes! Ons werk daaraan om ons tegniek te verbeter.)

​​2017
​ ​
Picture2.png

Picture3.png

Picture4.png

Picture5.pngPicture1.png

​Verskyn in opnames: Danell Boltman (Human Nutrition), Noluthando Mazibuko & Priscilla Williams (Speech-Language & Hearing Therapy), Courtney Olivier (MBChB), Werner Rossouw (MBChB), Stacey-Lee Scott (Human Nutrition)​​


​​​2016
​ ​
Picture2.png

Picture3.png
Picture4.png
Picture5.pngPicture1.png
​Verskyn in opnames: Marone Coad, Ester Kriel & Jolane van Niekerk (Speech-Language & Hearing Therapy), Chantelle Loubser & Simone Smallberger (Occupational Therapy), Rulanda Pretorius (Physiotherapy), Jeremi Swanepoel (MBChB), Ludo van Hillegondsberg (MBChB)