Registrar's Division
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​Welkom by die Sentrum vir Oorsigfunksie-ondersteuning 

Die Sentrum vir Oorsigfunksie-ondersteuning is verantwoordelik vir die voorsiening van sekretariaatdienste vir die Rektoraat, Algemenebestuurdersvergadering, Senaat, Raad en onderstaande komitees. Die Sentrum verskaf ook 'n argiefdiens vir dokumente van die US.

Komitees van die Senaat ​

  • Fakulteitsrade: AgriWetenskappe, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Ingenieurswese, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Natuurwetenskappe, Opvoedkunde, Regsgeleerdheid, Teologie
  • Uitvoerende Komitee van die Senaat
  • Akademiese Beplanningskomitee
  • Eregradekomitee

Komitees van die Raad

  • Uitvoerende Komitee van die Raad 
  • Eregradekomitee
  • Oudit- en Risikokomitee
  • Sosiale en Besigheidsetiekkomitee (SBK) 
  • Taalkomitee 

 

 

 

RegistrateurDrRonelRetiefronelretief@sun.ac.za27(21) 808 4910
KomiteebeampteMeDesmarieMeintjiesdesmarie@sun.ac.za+27 21 808 3998
Bestuurder: Institusionele SekretariaatMeBeireKramerrmt_secretariat@sun.ac.za+27 21 808 4732
ArgivarisMeKarlienBreedtbreedtk@sun.ac.za27(21) 808 9111
KomiteebeampteMnrCerwynMajiedtmajiedt@sun.ac.za
Komiteebeampte MeGhafsaGamietghgamiet@sun.ac.za+27 21 808 3540