Institutional Forum
Welkom by Universiteit Stellenbosch

IF Lede

Lede se termyne volgens die US Statuut: 

  • Die ampstermyne van alle lede, uitgesonderd die lede deur studenteliggame verkies, is drie jaar, en geen lid mag vir meer as twee opeenvolgende termyne dien nie.​ 

  • Nie alle lede sal in dieselfde jaar verkies of genomineer word nie, behalwe as al die lede terselfdertyd hul amp ontruim​. 

  • Die ampstermyn van 'n lid wat deur 'n studenteliggaam verkies word, is een jaar, in lyn met die termyn van die toepaslike studenteliggaam.

  • Ampstermyne neem 'n aanvang op 1 Januarie van die jaar waarin 'n lid verkies of aangewys is en duur vir die periode soos hierbo vermeld​.