Institutional Forum
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Uitvoerende Komitee

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Die Uitvoerende Komitee van die Institusionele Forum bestaan uit:

​(a) Die Voorsitter en Ondervoorsitter, en​

(b) Een persoon wat elke drie jaar verkies word deur ​elk van die sektore: Beheer- en Bestuur, Personeel, Studente en Gemeenskap behalwe in die geval van die studentesektor waar 'n persoon elke jaar verkies moet word.


Uitvoerende Komitee van die Institusionele Forum

VoorsitterMnr BJ Bergsteedt
Ondervoositter
Mnr SD Molapo
Beheer- en bestuursektorVakant
PersoneelsektorMnr WHK Bester
StudentesektorVakant
GemeenskapsektorMe M Goussard


 


​​