Die IF vergader vier keer gedurende die jaar.
Vergaderdatums is as volg:
30 Januarie
| 12 Mei
| 06 Augustus
| 15 Oktober |
Ooreenstemmende datums vir die sluiting van die agenda vir die Uitvoerende Komitee van die Institusionele Forum sal wees:
16 Januarie
| 20 April | 21 Julie | 28 September |