Neem asseblief kennis van die Universiteit van Stellenbosch se Toelatingsbeleid en Voorwaardes en Bepalings vir nuwe aansoeke.
30% vir ’n Suid-Afrikaanse taal van leer en onderrig (Engels of Afrikaans), en
’n perstasievlak van 4 (50%-59%) in vier 20-kredietvakke.
Hoogste punt in Suid-Afrikaanse taal van leer en onderrig (Afr/Eng) + (5 x beste resultate in 20-krediet vakke uitgesluit Lewensoriëntering, Gevorderde Wiskunde, Wiskunde 3 en enige ander nie-NSS-vakke). Hierdie totaal word dan gedeel deur 6.
Finale skooluitslae van International Curriculum (Cambridge International, International Baccalaureate, ens.), insluitende School of Tomorrow.
Klik hier vir die minimum vereistes vir internasionale kurrikulums. (A-vlakke, AS-vlakke, IB-diploma en GCSE / IGCSE / O-vlakke).
Jy moet ook voldoen aan die program van jou keuse se spesifieke vereistes soos aangegee by die programbeskrywings onder die betrokke fakulteit.
Groot getalle voornemende studente doen aansoek vir ons programme en plek is ongelukkig beperk. Al voldoen jy dus aan die minimumvereistes van 'n program, is dit nie 'n waarborg dat jy in die program van jou keuse 'n plek gaan kry nie.AgriWetenskappeEkonomiese en BestuurswetenskappeGeneeskunde en Gesondheidswetenskappe- MBChB- Dieetkunde- Fisioterapie- Spraak-Taal-en Gehoorterapie- Arbeidsterapie- VerpleegkundeIngenieursweseLettere en Sosiale WetenskappeNatuurwetenskappeOpvoedkunde (Grondslagfase)Opvoedkunde (Intermediêre Fase)RegsgeleerdheidKrysgkunde
Vir enige verdere navrae:Tel.: 021 808 9111E-pos: info@sun.ac.za