NEEM KENNIS VAN HIERDIE DATUMS
1 Maart: Aansoeke maak oop vir alle programme.
1 April: Aansoeke maak oop vir finansiële bystand aan die Universiteit Stellenbosch.
1 Augustus: Aansoeker vir NSFAS beurse maak oop
30 Junie: Aansoeke sluit vir alle voorgraadse programme.
30 Junie: Koshuisaansoeke sluit.
31 Augustus: Aansoeke vir finansiële ondersteuning van die Universiteit Stellenbosch sluit.
30 November: Aansoeke vir NSFAS beurse sluit.
15 Desember: Diploma in Openbare Verantwoordelikheid (Telematiese Onderwys) sluit.